![]() |
Dominee.org.za Die Woord vir almal! |
Die Epifanie-fees val op 6 Januarie. Die tyd daarna word die tyd ná Epifanie of soms ook gewone tyd genoem. Die Epifaniesiklus behels die viering van Epifaniefees en die volgende Sondae tot op Sondag van Verheerliking. Met Sondag van Verheerliking word Jesus se verheerliking op die berg herdenk.
Verheerlikingsondag lei die geboorte in wat sou lei tot Jesus se kruisdood en opstanding. Die tyd na Epifanie loop deur tot en met As-Woensdag wat Lydenstyd inlei. Hierdie siklus word gewy aan die bestudering en viering van die Een wat onder ons kom woon het.
Oorweeg asb 'n donasie vir die instandhouding en ontwikkeling van Dominee.org.za